ONS GLO

Wierdapark Gemeente is een van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat die Bybel as enigste bron neem.


Indien u meer wil weet van die inhoud van ons geloof kan u gerus die Nederlandse Geloofsbelydenis,
die Heidelbergse Kategismus en
die Dordtse LeerreŽls raadpleeg.


Vir Ďn meer kernagtige opsomming van ons geloof sien asseblief die Apostoliese Geloofsbelydenis Apostoliese Geloofsbelydenis,
die Geloofsbelydenis van Nicea en
die Geloofsbelydenis van Athanasius.

Meer inligting rakende ons kerkverband is beskikbaar by die Gereformeerde Kerke se webtuiste.
Ons Mense

Skakels

2017 Gereformeerde Kerk Wierdapark.
 
ISO solved - Solve your employee motivation with Business Tools